Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

EMP501-Rekonsiliasies

Die aanvangsdatum van die 2019-seisoen vir indiening van die jaarlikse EMP501-rekonsiliasies is deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uitgestel vanaf 1 April na 17 April 2019. Die rede vir hierdie verandering word toegeskryf aan opdaterings deur die SAID aan hul bestaande stelsels. Die sperdatum vir indiening van bostaande rekonsiliasie, sowel as die Opgawe van Verdienste (“Return […]

EMP501-rekonsiliasies

Die aanvangsdatum van die 2019-seisoen vir indiening van die jaarlikse EMP501-rekonsiliasies is deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uitgestel vanaf 1 April na 17 April 2019. Die rede vir hierdie verandering word toegeskryf aan opdaterings deur die SAID aan hul bestaande stelsels. Die sperdatum vir indiening van bostaande rekonsiliasie, sowel as die Opgawe van Verdienste (“Return […]

NUWE INDIENINGVEREISTES VIR INSOLVENTE BELASTINGBETALERS

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“die SAID”) het onlangs nuwe prosedures uiteengesit met betrekking tot die proses rondom die indiening van inkomstebelastingopgawes wat verband hou met insolvensie. Die verstekposisie is dat waar die boedel van ’n persoon gesekwestreer word, moet ’n afsonderlike opgawe ingedien word vir die tydperk wat begin op die eerste dag van daardie jaar […]

ARTIKEL 24C TOEKOMSTIGE UITGAWES

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“SAID”) het op 10 Januarie 2019 ’n bindende privaatbeslissing (“BPR 315”) in ooreenstemming met artikels 78(1) en 87(2) van die Wet op Belastingadministrasie[1], uitgereik. Hierdie beslissing bepaal die toepassing van die definisie van “toekomstige uitgawes” in artikel 24C (1) van die Wet op Inkomstebelasting[2], op ’n kommoditeits-koopooreenkoms. Die aansoeker (’n inwonende maatskappy) […]

Verskillende rentekoerse in belasting

Die Inkomstebelastingwet[1] bevat definisies vir verskillende rentekoerse. Hierdie rentekoerse dien as die basis vir renteberekeninge in inkomstebelasting in verskillende omstandighede en kan breedweg in drie hoofareas gekategoriseer word. Kennis van die verskil tussen hierdie onderskeie tipes rentekoerse kan ’n wesenlike impak hê op die bedrag rente wat deur belastingbetalers verskuldig of ontvangbaar is, asook die […]

SAID rente op voorlopige belasting

Soos met verskeie ander saketransaksies, trek belasting in sy verskillende vorme ook rente aan, óf betaalbaar deur die belastingbetaler aan die SAID, óf aan die belastingbetaler verskuldig deur die SAID. Benewens om te weet watter van die verskillende SAID-rentekoerse van toepassing is (wat dikwels op sigself ’n uitdaging is), word dit toenemend belangrik om te […]

WAARDASIE VAN VOORKEURAANDELE

Wanneer dit kom by inkomstebelasting, veroorsaak die kwessie van waardasie van aandele dikwels ’n groot mate van onsekerheid, veral waar aandele nie op ’n erkende beurs verhandel word nie. Alhoewel die Agtste Skedule van die Inkomstebelastingwet[1] in paragraaf 31 ’n bietjie leiding gee oor die markwaarde van sekere bates, is die ‘allesinsluitende’ metode die prys […]

VERANDERINGE AAN SLEGTE SKULD TOELAE

Die meeste Suid-Afrikaanse besighede word een of ander tyd blootgestel aan kredietrisiko in die vorm van slegte skulde. Alhoewel belastingbetalers ongetwyfeld verkies om die skuld te verhaal, bied die Inkomstebelastingwet[1] ’n mate van verligting in gevalle waar skuld sleg of twyfelagtig geword het. Nie alleen maak Artikel 11(a) voorsiening vir die aftrekking van verliese wat […]

BELASTINGSKULD EN AFBETALINGSOOREENKOMSTE

Om by iemand in die rooi te wees is vir meeste ’n onaangename ervaring, veral as die skuldeiser die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (die SAID) is. Omstandighede lei egter soms na gevalle waar ’n belastingpligtige agter raak met bedrae wat aan die SAID verskuldig is. Ons ondervind egter dat die SAID se skuldinvorderaars (intern en nuut-aangestelde eksterne […]

WYSIGINGS AAN INKOMSTEBELASTINGOPGAWES VIR MAATSKAPPYE

As deel van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se deurlopende pogings om doeltreffendheid en voldoening te bevorder, is verskeie wysigings op 26 Februarie 2018 aan die jaarlikse inkomstebelastingopgawes vir maatskappye (ITR14) aangebring. Twee nuwe skedules is op die ITR14 bygevoeg. Eerstens moet maatskappye wat die leerskaptoelae kragtens artikel 12H van die Inkomstebelastingwet[1] wil eis, voortaan besonderhede […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X