Internal news (Sept 2018)
Casual Day 2018 Thank you to each and every one from T Roos for your unbelievable support of Casual Day this year! Congratulations to our T Roos best dressed winners of the day – Max Ntsumele, Petri Cronjé and Elias Maimba. Be an everyday hero! Nelson Mandela Day 2018 Thank you to each and everyone […]
Belangrike nuus
Met ons nuusbrief gee ons graag belangrike nuus deur en hier is nog ‘n kennisgewing wat u graag na moet let. T Roos & Kie se posadresse verander soos volg in die volgende afdelings; Johan Paulsen Posadres was: Posadres word: Posbus 20141, Willows, 9301 Posbus 12009, Brandhof, 9324 Neels Grobbelaar Posadres was: Posadres word: Posbus […]
Sunflower Projek
Ons het met groot entoesiasme ons heel eerste projek van 2014 aangepak! T Roos & Kie het saam met 5 leerlinge van Bloemfontein Hoërskool gehelp om vir die Sunflower Hospice van hul benodighede in te samel. “Sunflower Children’s Hospice is a non-profit organization that provides care and compassion for all children with life-threatening and life-limiting […]
Plattelanders
Van links na regs: Annatjie Knoetze, Sanette Smits, Penny Brits, Charne Stander Afwesig: Alice Britz, Elne Stapelberg, Loren Battersby, Leandri vd Merwe Ons wil net baie dankie sê aan al ons borge gedurende ons hokkie seisoen; T.Roos & Kie – Borg ons hempies en kouse, sodat ons almal dieselfde kan lyk. KSG – Borg 5 […]
Klerk van die jaar 2013
T Roos & Kie gee jaarliks ‘n toekenning aan die klerk wat die beste gevaar het op elke gebied. Ons wil graag vir Tinus Ferreira gelukwens wat aangewys is as die klerk van die jaar vir 2013. Baie dankie vir al jou harde werk.
Valentynsdag 2014 by T Roos & Kie
Die liefde was behoorlik in die lug op Valentynsdag 2014 hier by T Roos & Kie. Die firma was vol en kleurvol versier met rooi, pienk en wit harte en balonne orals waar jy kyk. Die tema hierdie jaar was “pieniek mandjies vol liefde”. En elke personeellid was bederf met ‘n mandjie vol liefde en […]