Co-ownership of land
March 18, 2014
Sunflower Projek
April 15, 2014

Plattelanders

Plattelanders TeamVan links na regs: Annatjie Knoetze, Sanette Smits, Penny Brits, Charne Stander
Afwesig: Alice Britz, Elne Stapelberg, Loren Battersby, Leandri vd Merwe

Summer League 2013

Ons wil net baie dankie sê aan al ons borge gedurende ons hokkie seisoen;
T.Roos & Kie –  Borg ons hempies en kouse, sodat ons almal dieselfde kan lyk.
KSG – Borg 5 van ons wedstryde, asook mooi pink kopbande.
Rhoda Greyling – Borg 5 van ons wedstryde.

Baie dankie vir elkeen se bydrae. Die seisoen het laas jaar Oktober afgeskop.  Sommige van ons het amper 10 jaar laas hokkie gespeel, ons is regtig in die diepkant ingegooi.  Die eerste paar wedstryde het ons ver verloor, maar ons het terug gekom
met ‘n “BANG”. Ons het altesaam 15 wedstryde gespeel,  7 verloor, 7 gewen en dan 1 gelykop gespeel.

‘n Paar bloukolle, blou oë, stukkende toonnaels en vingernaels en natuurlik ‘n groot gelag as almal se voete in die pad is. Ons het die semi-finale gehaal!

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X