POPI Act
February 12, 2014
Klerk van die jaar 2013
March 18, 2014

Valentynsdag 2014 by T Roos & Kie

TRoos_blog_valenteins
Die liefde was behoorlik in die lug op Valentynsdag 2014 hier by T Roos & Kie.

Die firma was vol en kleurvol versier met rooi, pienk en wit harte en balonne orals waar jy kyk. Die tema hierdie jaar was “pieniek mandjies vol liefde”.

En elke personeellid was bederf met ‘n mandjie vol liefde en lekkernye. Daar was ook ‘n prys vir die dame of heer wat die beste volgens ons tema aangetrek het. Baie geluk aan BB van Coller wat met die titel weggestap het!!!

Mag elkeen geseën word met ‘n jaar vol liefde…

Al ons liefde
T Roos

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X