T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

LAAT JOU BESIGHEID AANHOU GROEI

Om ’n suksesvolle besigheid te hê, beteken om seker te maak dat dit aanhou groei. Sonder groei, sal jou besigheid uiteindelik droogloop en stagneer. Maar, met die bykomende verantwoordelikheid om jou besigheid te handhaaf en te sorg dat alles glad verloop, kan dit moeilik wees om te weet waar om besigheidsgroei te soek. Kyk uit […]

DIE BELANGRIKHEID VAN ’N GOEIE REKENINGKUNDIGE STELSEL

As jou besigheid nie ’n effektiewe rekeningkundige stelsel in plek het nie, loop jy die risiko om ernstige foute met jou finansies te maak. Verder maak ’n goeie rekeningkundige stelsel eenvoudig die lewe makliker, en kan jy meer fokus daarop om jou besigheid te laat groei. Dit help jou om die prestasie van jou besigheid […]

Die PAIA-handleiding: Het u dit al gedoen?

Indien u ‘n besigheid in die privaat sektor het en u PAIA-handleiding is nog nie opgetrek nie, is dit nou die tyd om daarmee te begin, aangesien PAIA-handleidings vir privaat entiteite teen 31 Desember 2015 aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) voorgelê moet word. Weet u wie die Inligtingsbeampte gaan wees (dit kan u wees!) en […]

Die regte bank vir jou besigheid

Werk jou bankier hard genoeg om ‘n verskil aan jou langtermyn sukses te maak? Vennootskappe kan ‘n onderneming maak of breek, dus moet jy ‘n bank as vennoot kies met besigheidsgroei in gedagte. Dit sal bevredigend wees om ‘n goeie verhouding met jou bankier te hê – dit sal vir jou geld spaar op rentekoerse […]

Beïndruk die beleggers

Wat kan jy doen om beleggers te beïndruk? Nadat jy die drie wenke hieronder bestudeer het, sal jy die vraag self kan beantwoord. Die entrepreneurskultuur is reeds sterk gevestig in Suid-Afrika, en baie entrepreneurs het waardevolle lesse geleer deur hul idees aan geharde beleggers, bekend as haaie, voor te lê in die program “Shark Tank”, […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X