5 Tips to digitally expand your business’s professional network
December 11, 2020
What happens when debt is waived?
January 19, 2021

2021

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2020 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2021 toewens. Aan al ons personeel, baie dankie vir die harde werk en suksesvolle 2020. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug.

Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X