Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

2021

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2020 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2021 toewens. Aan al ons personeel, baie dankie vir die harde werk en suksesvolle 2020. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig […]

2017 KERS GROETE VANAF T ROOS EN KIE

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2017 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2018 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X