2021
Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2020 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2021 toewens. Aan al ons personeel, baie dankie vir die harde werk en suksesvolle 2020. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig […]
MET DIE LAASTE NUUSBRIEF VAN 2018
Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van 2018 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2019 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. […]