T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Welkom by 2022!

‘n Voorspoedige 2022 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en  tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]

A brief history of T. Roos

T. Roos was started more than 60 years ago, when Mr Roos ventured into something new as he started his own business under the name T. Roos (CC) Since then, T. Roos has established itself as a dynamic tax and accounting firm with a large client base, composed mainly of clients in the Free State. […]

‘n Voorspoedige 2020!

‘n Voorspoedige 2020 word vir al ons T Roos  kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.   ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.  ‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees. 

‘N VOORSPOEDIGE 2019

‘n Voorspoedige 2019 word vir al ons T Roos  kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en […]

Internal news (Sept 2018)

Casual Day 2018 Thank you to each and every one from T Roos for your unbelievable support of Casual Day this year! Congratulations to our T Roos best dressed winners of the day – Max Ntsumele, Petri Cronjé and Elias Maimba. Be an everyday hero! Nelson Mandela Day 2018 Thank you to each and everyone […]

VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

’n Voorspoedige 2018 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ’n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.’n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker […]

2017 KERS GROETE VANAF T ROOS EN KIE

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2017 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2018 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X