WEG IS DIE DAE VAN BELASTINGVRYE SALARISSE IN DIE BUITELAND
Baie Suid-Afrikaanse belastingbetalers wat ’n salaris in die buiteland verdien trek al jare lank voordeel uit die sogenaamde “dubbele niebelasting”. Dit is die geval waar salarisse verdien word in lande waar daar nie belasting vereis word op salarisse in daardie land verdien nie, en waar ’n plaaslike Suid-Afrikaanse inkomstebelastingvrystelling ook vir sulke Suid-Afrikaanse werknemers beskikbaar […]