SEKURITEITE-OORDRAGBELASTING
Sekuriteite-oordragbelasting (SOB) word gehef teen 0,25% van die waarde van aandele wat oorgedra word[1] en is ’n belasting wat dikwels verwaarloos of vergeet word. Die belasting is in 2008 ingestel en word gehef op die oordrag van aandele gehou in Suid-Afrikaanse maatskappye of op die oordrag van ledebelange in Suid-Afrikaanse beslote korporasies. Uitreiking van ’n […]