Wysheid vir besluite in die belastingseisoen
Die 2021 belastingseisoen lê voor die deur en ons het wysheid nodig om reg te kies in dié tyd. Een van die moeilike keuses waarmee belastingbetalers gekonfronteer word, is die besluit oor hoeveel hulle onderskeidelik tot ‘n uittree-annuïteit (UA) en tot ‘n belastingvrye spaarbelegging (TFSA) moet bydra. Vir lesers wie minder bekend is met die […]