Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Geseënde Paasfees

Johannes 3: 16 – “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.” Mag elkeen ‘n wonderlike Paasfees beleef en die liefde van ons Hemelse Vader ervaar deur die wete dat Jesus vir elkeen […]

Paasfees by T Roos & Kie

April 2014 was Paasmaand by T Roos & Kie, en ons hier by T Roos het Jesus se kruisiging en opstanding herdenk. Die firma het met skriflesing en gebed Donderdag, 17 April 2014, onder leiding van Ds. Stephan van Heerden (Klipkerk) begin. Johannes 3: 16 – “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X