‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens!
Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus. ‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons […]