Belastingimplikasies van sonkragstelsels vir boere
December 3, 2015
Are you a South African tax resident individual?
January 11, 2016

‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens!

A1

Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.

‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X