Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

VOORGESTELDE BELASTINGWYSIGINGS VIR RISIKOKAPITAALBELEGGINGS

Die nuutste rondte wetgewende wysigings wat deur die Nasionale Tesourie voorgestel en op 8 Julie 2016 vrygestel is vir openbare kommentaar bevat ‘n welkome toegewing aan belastingbetalers wat graag in goedgekeurde risikokapitaalmaatskappye wil belê. In kort kwalifiseer beleggers wat in kwalifiserende risikokapitaalmaatskappye (of “VCCs”, soos dikwels daarna verwys word) belê vir ‘n inkomstebelasting aftrekking van […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X