T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

MET DIE LAASTE NUUSBRIEF VAN 2018

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2018 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2019 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug. […]

VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

’n Voorspoedige 2018 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ’n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.’n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker […]

So u wil ‘n besigheid begin? Kyk eers na die volgende faktore

Mense sê dikwels hunkerend: “Ek wens ek het my eie besigheid gehad”. Sommige neem dit verder en besluit watter soort produk of diens hul wil lewer. ‘n Paar gaan selfs so ver om pen op papier te sit en beplanning en berekenings te doen. Op hierdie stadium is dit raadsaam om die faktore wat hier […]

Voorspoedige 2016

‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X