VERHALING VAN INKOMSTEBELASTING
In die gewone loop van sake word bates wat deur belastingbetalers gebruik word om hul besigheid te bedryf, oor ’n aantal jare in die vorm van rekeningkundige depresiasie afwaarts gewaardeer. Die Inkomstebelastingwet[1] maak dan ook voorsiening daarvoor dat bates oor ’n periode van tyd vir belastingdoeleindes afwaarts waardeer kan word, welke slytasieverwante vermindering in waarde […]
WEES VERSIGTIG VIR KAPITAALWINSBELASTING MET EMIGRASIE
Terwyl baie mense na Suid-Afrika immigreer, sien ons ook heelwat van ons kliënte wat uit Suid-Afrika emigreer. Alhoewel formele migrasiestatus nie noodwendig aan belastingverblyf gekoppel word nie, kom die tydperk van belastingmigrasie dikwels ooreen met formele emigrasie wat gekoppel word aan paspoort- of visumstatus. Baie mense is verras om te verneem (dikwels eers agterna) dat […]