Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

VOORGESTELDE WYSIGING AAN DIE BELASTING OP TRUSTS

Die Nasionale Tesourie het sy langverwagte voorgestelde jaarlikse wysigings aan belastingwetgewing in Julie gepubliseer. Hierdie jaar is daar verwag dat die voorgestelde wysigings duidelikheid sou bring rakende die Tesourie se voorstelle oor hoe om die merkbare misbruik van die trustvorm aan te spreek met die oog op die toekoms, veral met verwysing na die nou […]

BELASTINGIMPLIKASIES VERBIND AAN OVO’s

Baie belastingbetalers is deeglik bewus van die voordelige Inkomstebelasting regime verbonde aan Openbare Voordeel-organisasies (OVO’s). Kwalifiserende liggame kan as OVO geregistreer word in terme van Afdeling 30 van die Inkomstebelastingwet, 58 van 1962, en word gevolglik vrygestel van Inkomstebelasting. Sekere kwalifiserende OVO’s word selfs toegelaat om aan donateurs ‘n sertifikaat/kwitansie uit te reik in terme […]

BELASTINGVRYE SPAARBELEGGINGSREKENINGS

Ons kliënte het waarskynlik die verskeidenheid advertensies oor die radio en in die algemene media opgemerk waarin finansiële diensteverskaffers die publiek uitnooi om in hul onderskeie sogenaamde “belastingvrye” beleggingsprodukte te belê. Hierdie produkte word moontlik gemaak deur afdeling 12T van die Inkomstebelastingwet, 58 van 1962, wat in 2015 bekendgestel is as ‘n inisiatief deur die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X