BTW-regulasies in verband met die verskaffing van elektroniese dienste
Sedert 2015 word buitelandse verskaffers van elektroniese dienste (soos oudiovisuele inhoud, e-boeke, ens.) in Suid-Afrika, geag ’n onderneming vir BTW plaaslik te bedryf. Alhoewel die regime al vir ’n aantal jare in plek is, word nuwe regulasies in hierdie verband voortdurend gepubliseer, die laaste op 18 Maart 2019, met ’n effektiewe datum van 1 April […]