Published by Admin at January 29, 2016 Mense sê dikwels hunkerend: “Ek wens ek het my eie besigheid gehad”. Sommige neem dit verder en besluit watter soort produk of diens hul wil lewer. ‘n Paar gaan selfs so ver om pen op papier te sit en beplanning en berekenings te doen. Op hierdie stadium is dit raadsaam om die faktore wat hier gelys word, te oorweeg. Hierdie is nie ‘n volledige lys nie, maar wel ‘n goeie beginpunt. Voordat u tyd en energie aan die oprigting van ‘n besigheid spandeer, moet u seker maak dat u ‘n redelike kans op sukses het. Sommige faktore wat u kan […]