BELASTINGKRUIPING, BTW EN DIE 2017-BEGROTING
Die persoonlike inkomstebelastingtabelle word jaar- tot- jaar aangepas en gebaseer op watter individue belas word, gebaseer op ‘n toenemende glyskaal wat bepaal word deur die inkomste wat hulle ontvang en dus in watter belastingkategorie hulle sal val. Die jaarlikse aanpassings het deels ten doel om voorsiening te maak vir belastingverligting of vir ‘n bykomende las […]