WELKOM 2017
‘n Voorspoedige 2017 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]
2016 GROETE VANAF T ROOS EN KIE
Met die laaste nuusbrief van 2016 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2017 toewens. Baie dankie aan al die personeel vir die hardewerk en suksesvolle 2016. Geniet die blaaskansie en kom veilig terug indien julle vêr ry.