DIE BELANGRIKHEID VAN ’N GOEIE REKENINGKUNDIGE STELSEL
As jou besigheid nie ’n effektiewe rekeningkundige stelsel in plek het nie, loop jy die risiko om ernstige foute met jou finansies te maak. Verder maak ’n goeie rekeningkundige stelsel eenvoudig die lewe makliker, en kan jy meer fokus daarop om jou besigheid te laat groei. Dit help jou om die prestasie van jou besigheid […]
10 Finansiële wenke vir klein ondernemings
In die huidige ekonomiese klimaat is effektiewe bestuur van jou onderneming se finansies uiters belangrik, daarom doen ons die volgende wenke aan die hand om jou hiermee te help: Hou rekord van alle transaksies Hou altyd volledig rekord van al jou transaksies. Dit is uiters belangrik om al jou debiet- en krediettransaksies op rekord te […]