BELASTINGVRYE SPAARBELEGGINGSREKENINGS
Ons kliënte het waarskynlik die verskeidenheid advertensies oor die radio en in die algemene media opgemerk waarin finansiële diensteverskaffers die publiek uitnooi om in hul onderskeie sogenaamde “belastingvrye” beleggingsprodukte te belê. Hierdie produkte word moontlik gemaak deur afdeling 12T van die Inkomstebelastingwet, 58 van 1962, wat in 2015 bekendgestel is as ‘n inisiatief deur die […]