Sekretaresse dag 2015
Net wanneer jy gaan sit met jou warm koppie koffie sal jou baas jou vra om iets te doen wat lank genoeg sal vat dat jou koffie sal koud wees. Sekretaresses doen elke dag die dag tot dag admin, agter die skerm takies en eindelose papierwerk wat niemand anders […]