RENTEVRYE LENINGS OOR LANDSGRENSE
‘n Beskouing van die belastinggevolge van rentevrye lenings sal onvolledig wees as dit nie ook in die konteks van rentevrye oorgrens skuldfinansiering beskou word nie. Tipies, wanneer “goedkoop skuld” teëgekom word, is dit in die vorm van lae rente- of rentevrye lenings wat aan verwante partye (of “verbonde persone”, soos gedefinieer) verskaf word weens die […]
RENTEVRYE LENINGS EN TRUSTS
Die onlangse invoering van Afdeling 7C tot die Wet op Inkomstebelasting1 het die belasting van trusts, en spesifiek die befondsing daarvan, opnuut onder die soeklig geplaas. In kort, Afdeling 7C beoog die heffing van skenkingsbelasting op lenings verskuldig deur trusts aan verbonde partye (tipies die begunstigdes of maatskappye wat dit beheer). Tot die mate waartoe […]