T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

’n Voorspoedige 2018 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ’n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.’n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker […]

WELKOM 2017

‘n Voorspoedige 2017 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]

2016 GROETE VANAF T ROOS EN KIE

Met die laaste nuusbrief van 2016 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2017 toewens. Baie dankie aan al die personeel vir die hardewerk en suksesvolle 2016. Geniet die blaaskansie en kom veilig terug indien julle vêr ry.

Voorspoedige 2016

‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef. ‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd […]

T Roos vier Loslitdag!

T Roos & Kie het op Vrydag, 5 September 2014, grootgegaan vir Loslitdag om mense en die regte van persone met gestremdhede te ondersteun. Dit was ‘n dag vol pret en vermaak en die wagwoord was: BOSS OF BLING! Die personeel was regtig gemotiveerd om van hierdie dag ‘n groot sukses te maak. Daar was […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X