DIE BELANGRIKHEID VAN ‘n ONAFHANKLIKE TRUSTEE
‘n Bekende hofsaak, Land Bank of South Africa vs. JL Parker and Two Others (die Parkersaak) het die vereistes vir aanstelling van onafhanklike trustees onherroeplik verander en het hernude fokus geplaas op die pligte en verantwoordelikhede van alle trustees. As gevolg van die Parkersaak vereis die meeste Meesters van die Hooggeregshof nou dat ‘n onafhanklike […]