DIE BOU VAN ’N KAPITAALFONDS VIR OWO’S
Entiteite wat hulle aktiwiteite op ’n nie-winsgewende wyse bedryf, kan in sekere omstandighede by die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens aansoek doen om as ’n openbare weldaadsorganisasie (OWO) goedgekeur te word ingevolge die Wet op Inkomstebelasting[1]. Een van die vereistes om as ’n OWO te kwalifiseer, is dat die entiteit sy befondsing alleenlik of hoofsaaklik […]