DIE BOU VAN ’N KAPITAALFONDS VIR OWO’S
Entiteite wat hulle aktiwiteite op ’n nie-winsgewende wyse bedryf, kan in sekere omstandighede by die Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens aansoek doen om as ’n openbare weldaadsorganisasie (OWO) goedgekeur te word ingevolge die Wet op Inkomstebelasting[1]. Een van die vereistes om as ’n OWO te kwalifiseer, is dat die entiteit sy befondsing alleenlik of hoofsaaklik […]
Openbare weldaadsorganisasies: detail is belangrik
Dit is belangrik dat organisasies bewus is van wat vereis word om goedkeuring te verkry, sowel as om hul status as vrygestelde entiteite te behou. Aansoeke om vrystelling moet by die “Tax Exemption Unit” (TEU) deur middel van ‘n EI1 vorm, beskikbaar op die SAID webtuiste, ingedien word. Die vorm moet vergesel word van ‘n […]