Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Oordrag van eiendom: Is BTW of hereregte betaalbaar?

Die Koper is verantwoordelik vir die betaling van die oordragkoste wanneer ‘n onroerende eiendom aangekoop word, maar dan moet verder bepaal word of BTW of hereregte op die transaksie aan SAID betaalbaar is. By die oordrag van onroerende eiendom is daar altyd  BTW of hereregte betaalbaar aan SAID. Daar word na die status van die […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X