Published by Admin at June 5, 2018 Artikel 20A het met ingang van 1 Maart 2004 in werking getree. Hierdie artikel handel oor die omheiningsbepalings wat verhoed dat natuurlike persone hul belasbare inkomste verminder deur verliese uit sekondêre handel te gebruik. Artikel 20A vervang altans nie artikels 11(a) en 23(g) nie. Alle uitgawes wat nie volgens artikel 11(a) kwalifiseer nie of wat as ’n aftrekking ingevolge artikel 23(g) geweier word, sal permanent verlore gaan. Artikel 20A is dus in teenstelling met artikel 11(a) en 23(g) aangesien uitgawes nie permanent geweier word nie, maar slegs omhein word deur dit as ’n aftrekking toe te laat teen toekomstige belasbare […]