T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Welkom aan al die nuwe personeel

Saam met die nuwe jaar het daar ook ‘n klompie nuwe personeel hulle by T Roos en Kie aangesluit. By ons Ontvangs verwelkom ons  vir Lourieka Steyn. In die oudit afdeling het Madele Joubert, Maryka Labuschagne en WJ van der Merwe by ons aangesluit om hulle SAIPA leerlingrekenmeesterskontrakte te voltooi. In Neels se praktyk het […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X