Alles wat jy moet weet oor skenkingsbelasting
Is jou kennis genoegsaam oor skenkingsbelasting? Dink jy dalk daaraan om ń familielid finansieel by te staan, of om ń kind te help met ń deposito vir die aankoop van ‘n huis of motorvoertuig? Voor jy die transaksie aangaan is daar ń paar dinge wat jy in gedagte moet hou wanneer dit by ń skenking […]
KORPORATIEWE BEHEER – FINANSIËLE JAAREINDE
Die finansiële jaar van ’n maatskappy staan bekend as die rekenkundige periode. Ingevolge artikel 27 van die Maatskappywet No. 71 van 2008 (“die Wet”), het elke maatskappy wat geregistreer is ingevolge die Wet ’n finansiële jaareinde. Hierdie datum word vervat op die Kennisgewing van Inkorporasie-dokument van ’n betrokke maatskappy. Die eerste finansiële jaareinde van ’n […]
VERHALING VAN INKOMSTEBELASTING
In die gewone loop van sake word bates wat deur belastingbetalers gebruik word om hul besigheid te bedryf, oor ’n aantal jare in die vorm van rekeningkundige depresiasie afwaarts gewaardeer. Die Inkomstebelastingwet[1] maak dan ook voorsiening daarvoor dat bates oor ’n periode van tyd vir belastingdoeleindes afwaarts waardeer kan word, welke slytasieverwante vermindering in waarde […]
Besigheidslewe na die dood
Wat sal gebeur as jy of ‘n sleutelfiguur in jou maatskappy skielik te sterwe kom? Niemand hou daarvan om oor die dood te praat nie, en dis waarskynlik die laaste ding waaraan entrepreneurs dink wanneer hulle ‘n besigheid op die been bring. Die dood is egter ‘n werklikheid. Tref nou voorsorg, en jy sal jou […]
Die regte bank vir jou besigheid
Werk jou bankier hard genoeg om ‘n verskil aan jou langtermyn sukses te maak? Vennootskappe kan ‘n onderneming maak of breek, dus moet jy ‘n bank as vennoot kies met besigheidsgroei in gedagte. Dit sal bevredigend wees om ‘n goeie verhouding met jou bankier te hê – dit sal vir jou geld spaar op rentekoerse […]