Skip to main content

T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

So wanneer is ek by magte om as trustee op te tree?

Die Wet op Beheer van Trustgoedere 57 van 1988 definieer ‘n trustee as “enige persoon (ingesluit die oprigter) wat optree as trustee uit hoofde van ‘n magtiging in terme van Artikel 6.” In die saak van Lupacchini teen die Minister van Veiligheid en Sekuriteit (16/2010) [2010], ZASCA 108 (17 September 2010), is die posisie van […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X