Ons gee met liefde
T Roos & Kie het gedurende September en Oktober hard gewerk aan ons 2015 projek vir Lettie Fouché skool in Bloemfontein. Die personeel was in 4 spanne verdeel en was die kompetisie groot om te sien wie die meeste kan insamel vir ons projek per span. Onder andere die volgende is ingesamel vir die kinders […]