NIE-UITVOERENDE DIREKTEURE SE VERGOEDING: BTW EN LBS
Twee veelseggende beslissings betreffende die vergoeding van nie-uitvoerende direkteure is gedurende Februarie 2017 deur die SAID gepubliseer. Hierdie beslissings, Bindende Algemene Beslissings 40 en 41, het betrekking op die wyse waarop BTW en LBS onderskeidelik, toegepas word op die vergoeding wat aan nie-uitvoerende direkteure betaal word. Die belangrikheid van beslissings in die algemeen is dat […]