April 11, 2017

RENTEVRYE LENINGS OOR LANDSGRENSE

‘n Beskouing van die belastinggevolge van rentevrye lenings sal onvolledig wees as dit nie ook in die konteks van rentevrye oorgrens skuldfinansiering beskou word nie. Tipies, wanneer “goedkoop skuld” teëgekom word, is dit in die vorm van lae rente- of rentevrye lenings wat aan verwante partye (of “verbonde persone”, soos gedefinieer) verskaf word weens die niekommersiële aard van sodanige ooreenkoms. Dit is veral die geval vir die uitlener, wat normaalweg baie groter dividende op sy belegging sal ontvang indien hy ekstra kontant op ‘n ander manier aanwend. Weens groepsdoeltreffendheid mag dit egter verkieslik wees vir een groepsmaatskappy om lae rente- […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X