VOORGESTELDE WYSIGING AAN DIE BELASTING OP TRUSTS
Die Nasionale Tesourie het sy langverwagte voorgestelde jaarlikse wysigings aan belastingwetgewing in Julie gepubliseer. Hierdie jaar is daar verwag dat die voorgestelde wysigings duidelikheid sou bring rakende die Tesourie se voorstelle oor hoe om die merkbare misbruik van die trustvorm aan te spreek met die oog op die toekoms, veral met verwysing na die nou […]