July 30, 2015

Maak jy gebruik van ‘n maandelikse finansiële kontrolelys? Indien nie, kan jy dalk belangrike inligting oorsien.

Die primêre doel van ʼn besigheid is om ʼn positiewe kontantvloei te genereer sowel as om ʼn wins te toon. Daar is twee faktore wat beide die wins en die kontantvloei beïnvloed, naamlik geld wat invloei (inkomste) en geld wat uitvloei (uitgawes). Indien die inkomste meer as die uitgawes is, is die saak reg en die besigheid se toekoms lyk rooskleurig. Hierdie scenario verander egter aansienlik indien die uitgawes die inkomste oorskry. Sal jy enigsins daarvan bewus wees indien jou besigheid nie ʼn wins toon nie, of nie genoeg kontant genereer om solvent te bly nie? Indien jy wel ʼn […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X