TRANSAKSIES WAT AAN DIE SAID GERAPPORTEER MOET WORD IN TERME VAN REGERINGSKENNISGEWING
Afdeling 37 van die Wet op Belastingadministrasie, 28 van 2011 (die Adminwet) vereis van belastingbetalers om ‘n transaksie wat kwalifiseer as ‘n “rapporteerbare transaksie” te rapporteer. Versuim van die belastingbetaler sal lei tot die hef van ‘n boete wat wissel tussen R50 000 en R300 000 per maand (afdeling 212) vir so lank as 12 […]