Welkom aan al die nuwe personeel
Saam met die nuwe jaar het daar ook ‘n klompie nuwe personeel hulle by T Roos en Kie aangesluit. By ons Ontvangs verwelkom ons vir Lourieka Steyn. In die oudit afdeling het Madele Joubert, Maryka Labuschagne en WJ van der Merwe by ons aangesluit om hulle SAIPA leerlingrekenmeesterskontrakte te voltooi. In Neels se praktyk het […]