NUWE INDIENINGVEREISTES VIR INSOLVENTE BELASTINGBETALERS
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (“die SAID”) het onlangs nuwe prosedures uiteengesit met betrekking tot die proses rondom die indiening van inkomstebelastingopgawes wat verband hou met insolvensie. Die verstekposisie is dat waar die boedel van ’n persoon gesekwestreer word, moet ’n afsonderlike opgawe ingedien word vir die tydperk wat begin op die eerste dag van daardie jaar […]