T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

MEDIESESKEMAFOOIE-BELASTINGKREDIET

Artikel 6A van die Inkomstebelastingwet[1] maak voorsiening vir ’n medieseskemafooie-belastingkrediet (MTC) of korting, wat die bedrag van inkomstebelasting betaalbaar deur ’n natuurlike persoon (hierna die “belastingpligtige” genoem), verminder. Die MTC is van toepassing op die fooie wat die belastingpligtige betaal aan ’n geregistreerde mediese skema wat tot sy of haar eie voordeel is of tot […]

Aansoek om ‘n lening

Entrepreneurs van klein ondernemings vind dit dikwels moeilik om befondsing te verkry om hul besighede mee te begin. Die bank bied nie altyd die gewenste resultate nie. As jy weet waar om te soek, sal jy heelwat alternatiewe ontdek. Stephen Sheinbaum, stigter en Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) van Merchant Cash & Capital, glo dat daar […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X