March 13, 2019

NASIONALE BEGROTINGSTOESPRAAK

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het op 20 Februarie 2019 sy eerste Nasionale Begrotingstoespraak gelewer met die fokus vir die komende fiskale jaar op die verstewiging van belastingadministrasie in lyn met die aanbevelings van die Nugent-Kommissie. Dit behoort ondersteun te word deur die aanstelling van die nuwe, permanente SAID- Kommissaris in die komende weke. Die 2019-begroting berus op ses “fundamentele voorskrifte”: Bereiking van ‘n hoër tempo van ekonomiese groei Toename in belastinginvordering Redelike en bekostigbare besteding Stabilisering en vermindering van skuld Hersamestelling van staatsbeheerde ondernemings Bestuur van die openbare sektor se loonrekening Hoogtepunte Totale belastinginvorderings vir 2018/19 sal na […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X