July 8, 2014

10 Finansiële wenke vir klein ondernemings

In die huidige ekonomiese klimaat is effektiewe bestuur van jou onderneming se finansies uiters belangrik, daarom doen ons die volgende wenke aan die hand om jou hiermee te help:  Hou rekord van alle transaksies Hou altyd volledig rekord van al jou transaksies. Dit is uiters belangrik om al jou debiet- en krediettransaksies op rekord te hê vir verwysing, of dit nou vir jou jaarlikse belasting-aanslag of oudit is, of maar net om jou eie balansstaat op te stel. Hou persoonlike en besigheidsrekeninge apart Liasseer jou persoonlike en besigheidsrekeninge apart. Dit sal jou onderneming beskerm en verwarring uitskakel tydens die belasting-oudit, […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X