Published by Admin at June 11, 2019 Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (“SARB”) is die sentrale bank van die Republiek van Suid-Afrika en sy primêre doel is om prysstabiliteit te bereik en in stand te hou in die belang van gebalanseerde en volhoubare ekonomiese groei in Suid-Afrika. ’n Deel van die SARB se funksies is om ’n databasis van alle leningsverpligtinge van Suid-Afrikaanse inwoners aan nie-inwoners, in stand te hou. In gevalle waar leningverpligtinge tussen Suid-Afrikaanse inwoners en nie-inwoners gemaak word, moet goedkeuring vooraf van die SARB verkry word. Wanneer ’n aansoek by die SARB gedoen word, sal sekere inligting en stawende dokumente deur die SARB aangevra word voordat […]