January 11, 2016

Korttermyn versekering: Gevolge van onder- of oorversekering

Sommige mense glo in korttermyn versekering, ander weer nie. Indien u wel daaraan glo om korttermyn versekering uit te neem, moet u seker maak dat u bates nie onder- of oorverseker is nie. Indien u bates oorverseker is, beteken dit u betaal onnodige premies vir dekking wat u nie sal kan eis nie. Indien u onderverseker is, dink u moontlik dat u vir ‘n sekere bedrag dekking het, terwyl u in der waarheid nie soveel dekking geniet as wat u gedink het nie. Oorversekering Kom ons kyk na Mary se geval: Tien jaar gelede het Mary vir haar ‘n motor […]
We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X