T Roos | Dynamic Tax and Accounting Firm

Ons sê totsiens…

Aan De Wet Claassens wat T Roos en Kie verlaat aan die einde van Januarie. Dit was vir ons ‘n plesier en ‘n voorreg om saam met jou te kon werk. Dankie vir die voorbeeld van toegewydheid en leierskap wat so deel is van jou. Jy het elkeen van ons geïnspireer en vir baie pret […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X